Page images
PDF
EPUB

DIE INVLOED VAN KEATS EN SHELLEY IN NEDERLAND GEDURENDE DIE NEGENTIENDE EEU

DEUR

DR. G. DEKKER

BIJ J. B. WOLTERS' U.-M., GRONINGEN - DEN HAAG, 1926

f 5,90

828
K2570

D33

1926

0942155-322

One great poet is a masterpiece of nature which another not only ought to study but must study.

SHELLEY.

Geestelijke invloeden zijn dan hoogstens eerdere bewustwordingen", die vervolgens gelijkgezinden tot besef helpen van eigen gevoel.

FRANS COENEN

VOORWOORD.

Hierdie voorwoord is eintlik oorbodig. Ek kan volstaan met naar die slothoofstuk te verwys.

Dat 'n studie oor Nederlandse Lettere in Afrikaans geskryf is, sal miskien meer as een verwonder. Ek het hierby uitgegaan van die standpunt dat die ideaal van Dietse saamhorigheidsgevoel en van 'n Dietse kultuur nooit verwesenlik kan word nie as Nederlanders, Vlaminge en Afrikaners nie in mekaar se geesteslewe inleef nie en mekaar se taal leer verstaan taal in die diepste betekenis van die woord.

AMSTERDAM, Jan. '26.

« PreviousContinue »